Harvey Atkin

Harvey Atkin
Geboortenaam Elliot Harvey Atkin
Geboorte (1942-12-18)18 Desember 1942
Sterfte 17 Julie 2017 (op 74)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harvey Atkin (18 Desember 1942 – 17 Julie 2017) was 'n Kanadese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Meatballs (1979) en Heavy Metal (1981), en in die televisiereekse Cagney & Lacey (1981) en The Adventures of Sam & Max: Freelance Police (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy